HSR ons skool
HSR ons skool
Akademiese & Landbouskool
Hoërskool Schweizer-Reneke
Die skool waar ons kampioene met karakter kweek!

HSR BEHEERLIGGAAM 2018 - 2020

VOOR (van links na regs): Kassandri Visser, Esmarie du Plessis, Japie Nel (voorsitter), Mariëtte de Villiers (skoolhoof, waarnemend),

Marie van Zyl, Linda Chadinna AGTER (van links na regs): Belinda Lombard, Elisna Labuschagne, Marius van Rensburg, Neil Hurford (tesourier), Heidi Munnik
Die huidige beheerliggaam is verkies in 2018 en sal in Maart 2020 deur nuwe lede tydens die verkiesing vervang word. Die beheerliggaam is ingevolge wetgewing ingestel en het ‘n baie belangrike funksie om te vervul by skole. HSR is bevoorreg om ‘n baie ywerige, hardwerkende, waardegedrewe beheerliggaam aan die stuur van sake te hë