HSR ons skool
HSR ons skool
Akademiese & Landbouskool
Hoërskool Schweizer-Reneke
Die skool waar ons kampioene met karakter kweek!

Die KAMEELDORING seunskoshuis en CHARISMA meisieskoshuis by HSR bied aan ons leerders ‘n veilige, beskermde en

gedissiplineerde omgewing waar leerders, onder toesig van ons bekwame koshuispersoneel, ‘n huis weg van die huis vind.

Leerders het van hier maklike toegang tot hul buitemuurse aktiwiteite.

KAMEELDORING SEUNSKOSHUIS & CHARISMA MEISIESKOSHUIS

KOSHUISTARIEF 2019: R16 790

Kwartaaliks vooruitbetaalbaar:

Kwartaal 1 - 3: R5 000 elk

Kwartaal 4: R1 790